Gelukkige Ongeluk (Afrikaans Edition)

Price: Check Price Amazon.com Price (as of April 18, 2024 8:43 am - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Gelukkige Ongeluk vertel die verhaal van Miandré Venter, ‘n Meestersgraad student wat in ‘n ernstige motor ongeluk beland het nadat sy haastig die pad gevat het toe sy haar verloofde op sy knieë voor haar suster gevind het. Toe sy na weke in die hospitaal weer by kom, vind sy uit sy lei aan geheueverlies en absoluut niemand het nog na haar kom soek nie.

Daar ver in ‘n plek wat sy nie ken nie, het sy leer vriende maak, leef en liefkry. Dit is ook hier waar sy geleer het wat ware liefde is.

Beleef die gebeurtenisse saam met Miandré en maak jouself oop vir nuwe hoop en liefde. Die verhaal bring die punt voor dat selfs wanneer jy geen uitweg sien nie, is daar steeds lig aan die einde van die tonnel.

Lekker lees!

  • Product ID: 186081
  • Manufacturer:
  • Category:
  • Published: November 1, 2018
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close