Rebecca Afrikaanse Audioboek

Price: Check Price Amazon.com Price (as of March 28, 2024 12:43 pm - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Op vyf en twintig is Rebecca Fagan in besit van ‘n regsgraad, ‘n rugsak, ‘n groot mond en baie guts. Sy het twee jaar lank druiwe gepluk in Frankryk, in Italië op ‘n olyfplaas gewerk en in Duitsland was sy ‘n kelner. Maar nou is sy terug in Suid Afrika en sy soek ‘n “regte” werk. Verkieslik een wat opwindend is en ‘n groot salaris betaal. Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van ‘n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na ‘n persoonlike assistent, besluit sy om aansoek te doen. Maak nie saak dat die pos nooit in ‘n koerant geadverteer is nie. Wie nie waag nie, sal nie wen nie, is haar leuse. Please note: This audiobook is in Afrikaans.

  • Product ID: 160170
  • Manufacturer: Tafelberg
  • Category:
  • Published: March 28, 2017
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close