Skoenlapper: Afrikaanse Audioboek

Price: Check Price Amazon.com Price (as of March 28, 2024 2:12 pm - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Uiteindelik: dié blitsverkoper is nou ook as luisterboek beskikbaar! Alex het ‘n teorie oor chaos. Waar hy ook al gaan, volg dit hom. Dis hoekom hy joernalis geword het en hom nou in Tanzanië bevind. By ‘n troue iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet Alex vir Ranna, ‘n vryskutfotograaf met ‘n bos swart krulhare, ‘n t-hemp wat sê Dr. Seuss is altyd reg, en ‘n verlede waaroor sy nie praat nie. Alex wat lankal nie meer in Die Liefde glo nie, weet: dit is hoe dit voel. Maar dan haal die chaos hom in. Eers begin dit onophoudelik reën en paaie en dorpies spoel weg. En dan, wanneer die lyk van ‘n Amerikaanse IT-biljoenêr op ‘n strand uitspoel, word dit duidelik dat Ranna met rede haar verlede probeer begrawe. Waarom anders stel die polisie skielik in haar belang? Die aweregse karakters in hierdie spannende raaiselroman, sal gou ou vriende word. Die briljante polisieman Hamisi Habane word deur sy eie spoke voortgedryf, en vir Alex se IT-kontak, die petite Sarah Fourie van Pretoria-Wes, is geen inligting buite perke nie, solank sy haar ses blikkies Coke en haar rekenaar byderhand het. Short description/annotation:
Uiteindelik: dié blitsverkoper is nou ook as luisterboek beskikbaar! Iewers naby Dar es Salaam ontmoet Alex vir Ranna, ‘n vryskutfotograaf. Wanneer die lyk van ‘n IT-biljoenêr na vloede op ‘n strand uitspoel, blyk dit Ranna is met rede geheimsinnig oor haar verlede. Waarom anders stel die polisie skielik in haar belang? Please note: This audiobook is in Afrikaans.

  • Product ID: 160153
  • Manufacturer: Human & Rousseau
  • Category:
  • Published: March 28, 2017
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close