Archives

Afrikaanse eBoek oor Seks, drugs en rock-‘n-roll

[caption id="attachment_123537" align="alignleft" width="333"] Koop die eBoek hier![/caption]   Seks, drugs en rock-'n-roll veroorsaak dat Theunis Celliers se hele lewe in mekaar stort toe hy die opdrag kry om 'n rock-musical te komponeer oor die legendes van Tebe. Ook verloor Tiresias, d [...]

Hoofstuk 1 Liefdes #eBoeke

[caption id="attachment_123537" align="alignnone" width="333"] Koop die eBoek hier![/caption] LIEFDES HOOFSTUK EEN Noodlot. Die Grieke het 'n naam daarvoor: Moira. ʼn Mooi naam, 'n vrou se naam. Daar was beslis 'n vrou – en watter vrou! Maar dan was daar ook 'n man; 'n outjie so sexy en ver [...]

kykNET-Rapport Boekpryse: LitNet

Die kortlyste vir vanjaar se kykNET-Rapportpryse, die grootste boekpryse in Afrikaans, is pas bekend gemaak. Vanjaar sluit die pryse, afgesien van die kategorieë vir fiksie, niefiksie en film, ook twee resensiepryse in. Daarbenewens word die Jan Rabie-Rapportprys vir die beste debuutroman in Afrika [...]

Boekresensie: Tussen die klippe deur Hans du Plessis

https://myafrikaans.com/product/tussen-die-klippe-afrikaans-edition/ Nini Bennett Die skrywer en etikus Bernard Schlink het na analogie van sy roman Der Vorleser weer opnuut die soeklig laat val op begrippe soos die reg, moraliteit, skuld, geheue en identiteit. Eksponente binne die interdissip [...]

Viva la Vida

‘n Lekkerlees roman wat jou tone sal laat omkrul Hoe gemaak as jou bestie met ‘n ander meisie in die kerk staan? Dit is die dilemma waarin Viva la Vida haar bevind met g’n idee hoe sy daaruit gaan ontsnap nie. Bernette Bergenthuin is bekend vir haar sterk heldinne wat h [...]

Swartval

Haar brein jaag net so vinnig soos haar hart. Dis hy. Die een wat die blomme op haar kar gelos het. Hy het teruggekom. En hierdie keer het hy nie gekom om iets te bring nie, hy het gekom om iets te vat. Vir haar. Nou word Claire Winters iewers in ’n sel van sement gevange gehou. Eers plaas s [...]

Nuwe eBoek: Doodskoot

Dit gaan nag raak in die Swartland … Paul Matthee het baie meer bagasie as die rugsak waarmee hy die landplatloop. Daar is ’n aand, ’n uur in sy verlede waarvan hy nie kan ontsnap nie. Langs die pad naby Riebeek-Kasteel help hy vir Bernard Ackerman, ’n ryk sakeman, om in gietende reën [...]

Wekroep oor verkragting: Netwerk24

Sy derde roman, Swartval, is sy donkerste – en mees persoonlike – oor verkragting as misdaad, sê Martin Steyn aan Elmari Rautenbach, kort nadat sy tweede, Skuldig, vir ’n ATKV-Woordveertjie in die afdeling spanningslektuur benoem is. Verkragting is ’n tema in jou misdaadfiksie, maar jy i [...]

Koors nuutste van Deon Meyer #eBoeke

Die Koors het byna almal gevat. Maar nie dertien jaar oue Nico Storm en sy pa, Willem, nie. Deur ’n Suid-Afrikaanse landskap feitlik sonder mense, met al hoe minder blikkieskos in die verlate winkels, Koeberg-bestraling in die Wes-Kaap en al hoe meer moorddadige hondebendes – én mensebendes – [...]

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close