Category Archives: Uncategorized

Elkeen het ’n heelal in hul mond.

Keuses wat jou wentelbaan van uur tot uur bepaal. Koop die eBoek hier!  Willemien is keelvol vir dik wees. En bang wees vir kaas en vir inkopies doen. Hoe kan mens so verwyderd van jouself wees dat jy van buite liederlik obees is, maar in jou kop sing jy vry en kaal op ’n krans? Sy wo [...]

Kainsmerk deur Annelie Botes: ’n FMR-resensie

Danie Botha  Resensies https://myafrikaans.com/product/kainsmerk-afrikaans-edition-afrikaanse-eboek/ Uitgesaai op 21 November 2018 in “Boekkeuse” op Fine Music Radio onder leiding van Amanda Botha.  Die titel van Annelie Botes se jongste boek is Kainsmerk. Dis ’n [...]

eBoek: Steinhoff en die Stellenbosse Boys

[zeno_single_product id=184704] Op Dinsdag 5 Desember 2017 was die Steinhoff-groep nog R193 miljard werd. Skaars 24 uur later is meer as R117 miljard daarvan uitgewis. Die Steinhoff-ryk, wat oor 50 jaar tot ’n internasionale kolos opgebou is, het oornag verkrummel. Markus Jooste, Steinhoff se [...]

Slavin : Afrikaanse eBoek

[zeno_single_product id=168786] In Bokkomlaan op die Weskus, bly Tjalie, die aangenome dogter van visserman Fierietjies Cagn.  Met sy afsterwe vind sy uit dat haar regte Pa, Hans Geringer, op dieselfde dag omgekom het en aan haar ‘n wynplaas in Franschhoek bemaak het.  Dit is die eerste keer [...]

Swartval

Haar brein jaag net so vinnig soos haar hart. Dis hy. Die een wat die blomme op haar kar gelos het. Hy het teruggekom. En hierdie keer het hy nie gekom om iets te bring nie, hy het gekom om iets te vat. Vir haar. Nou word Claire Winters iewers in ’n sel van sement gevange gehou. Eers plaas s [...]

Nuwe eBoek: Doodskoot

Dit gaan nag raak in die Swartland … Paul Matthee het baie meer bagasie as die rugsak waarmee hy die landplatloop. Daar is ’n aand, ’n uur in sy verlede waarvan hy nie kan ontsnap nie. Langs die pad naby Riebeek-Kasteel help hy vir Bernard Ackerman, ’n ryk sakeman, om in gietende reën [...]

Wekroep oor verkragting: Netwerk24

Sy derde roman, Swartval, is sy donkerste – en mees persoonlike – oor verkragting as misdaad, sê Martin Steyn aan Elmari Rautenbach, kort nadat sy tweede, Skuldig, vir ’n ATKV-Woordveertjie in die afdeling spanningslektuur benoem is. Verkragting is ’n tema in jou misdaadfiksie, maar jy i [...]

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close