UJ-prys: Charl-Pierre Naudé vir Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey
litnet
Sedert sy debuut in 1995 met Die nomadiese oomblik het Charl-Pierre Naudé hom hoofsaaklik as bekroonde digter gevestig. Vir sy debuut ontvang hy in 1997 die Ingrid Jonkerprys, en sy tweede digbundel, In die geheim van die dag (2004), word in 2005 met die M-Net- sowel [...]