‘n Ander land [Another Country]

Price: Check Price Amazon.com Price (as of March 28, 2024 8:59 am - Details)
  • Description
  • Additional Info
  • Comments (0)
  • Customer Reviews

Teen die einde van die negentiende eeu kom ‘n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is ‘n afsydige, aristokratiese Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel. Hy verken die vreemde land en doen algaande kennis en begrip op van dít wat tot dusver vir hom vreemd was. Dit word ook, uiteindelik, ‘n voorbereiding op die onafwendbare einde van die reis: die dood. Die “ander land” word nie net geografies bedoel nie, maar ook die reis na die onbekende. Gerrit Olivier het geskryf: [dis] geen historiese roman nie, maar ‘n boek oor die menslike kondisie”, en “groot nie net in omvang nie, maar ook in emosionele diepte en vervlegting van motiewe”. Please note: This audiobook is in Afrikaans.

  • Product ID: 160178
  • Manufacturer: Human & Rousseau
  • Category:
  • Published: March 28, 2017
  • Availability: Check
  • Product price last updated: 4 years ago

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No reviews available for this product.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close