Die vyfde Aspoester deur Jan Vermeulen: ’n resensie
Nadine Petrick
[zeno_single_product id=183668]
Jan Vermeulen is alombekend en -gewild vir sy jeugverhale. So deeglik het hy die genre onder die knie dat hy gereeld toekennings vir sy skryfwerk vir jongmense inpalm. Aan die begin van die jaar het hy LAPA Uitgewers se jeugromankompetisie vir 201 [...]