Dowe gode deur Dibi Breytenbach: ’n resensie

Org Potgieter Resensies

Skrywers van misdaadfiksie strompel soms met ‘n onoortuigende slot. Breytenbach maak nie dié fout nie. Dowe gode se slot is meesterlik geskryf en gemotiveer en is met reg die klimaks.

Die boek begin met ‘n plaasmoord en hou van die begin af jou aandag. Daar is baie grillerige besonderhede van die patologiese ondersoeke en die leser kry ook inligting oor dinge soos vingerafdrukke en polisieprosedure onderwyl die hoofondersoeker en haar span vergeefs na die motief vir die dood van ‘n pa en seun soek.

Lees verder.

Dowe gode (Afrikaans Edition) Afrikaanse eBoek

Price: Check Price
Wanneer het lewe so goedkoop geword en genade so duur?Masjiengeweervuur skeur deur die stilte van die nag in die distrik van Opathe in die Natalse bosveld. Dit verander die lewe van een boeregesin vir altyd, want twee geslagte word in ’n oogwink koelbloedig op hulle plaas deur gesiglose aanvallers uitgewis. Aella O’Malley, die ondersoekbeampte, sukkel […]

myafrikaans

Leave a reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

New to site? Create an Account


Login

Lost password? Close

Already have an account? Login


Register an account

Close

Forgot Password

Login Close