Elkeen het ’n heelal in hul mond.
Keuses wat jou wentelbaan van uur tot uur bepaal.
Koop die eBoek hier!
Willemien is keelvol vir dik wees. En bang wees vir kaas en vir inkopies doen. Hoe kan mens so verwyderd van jouself wees dat jy van buite liederlik obees is, maar in jou kop sing jy vry en kaal op ’n krans? Sy wo [...]